Besigheidseienaars word opgeleiMay 12, 2021

SME’s Compete bied ‘n program aan om jong mense op te lei oor hoe om ‘n besigheid te bestuur. Die drie daagse program behels verskillende besigheidsaspekte. Danny Meyer van SME’s Compete het meer oor die kursus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *