Nuwe Guinness Wêreldrekord!May 11, 2021
Die Guinness Wêreldrekord vir die langste vertikale klim in 24 uur het ‘n nuwe baas! Dit, nadat twee Kapenaars gisteraand net voor middernag, die nuwe rekord in die Moederstad opgestel het. Ons Kaapse korrespondent Fritz Platt gesels met AJ Calitz.