Internasionale byeenkoms baie goed vir toerismeMay 11, 2021
Die Namibiese toerismebedryf is opgewonde dat die land ‘n groot internasionale geleentheid gaan huisves. Namibië gaan gasheer speel vir die Verenigde Nasies se Toerisme-organisasie se Afrika-streekskonferensie in Junie. Toergids Josef Kafunda het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik hoe toerismebesighede voordeel kan trek uit so ‘n internasionale geleentheid.