Indiese krieketspelers ontvang Covid-inentingsMay 11, 2021
Indiese krieketspelers het op die vooraand van hul toer na Engeland aanstaande maand, hul eerste dosis van Covid-inentings gekry. Indië is tans die land waar die meeste sterfgevalle per dag aangemeld word.