Ace moet ANC-partylede respekteerMay 11, 2021

Die ANC verwag dat die party se geskorste Sekretaris-Generaal Ace Magashule hierdie week in die openbaar verskoning sal aanteken. Die Adjunk-Sekretaris-Generaal Jessie Duarte het die Suid-Afrikaanse media toegespreek oor die uitslag van die NUK se vergadering. Sy sê die party eis die dringende onttrekking van Magashule se verklaring oor President Cyril Ramaphosa se skorsing. Sy voeg by dat hulle hoop Magashule sal sy partylede respekteer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *