Engelse graafskappe wil IPL aanbiedMay 7, 2021

‘n Groep graafskappe stel belang om die res van die wedstryd van vanjaar se Indiese Premierliga aan te bied en het aan die Engelse en Walliese Krieketraad oor dié moontlikheid geskryf. Die IPL is Dinsdag tydelik weens die Covid-pandemie opgeskort.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *