Rykste lande moet wêreldbevolking help inentMay 3, 2021
Die voormalige Britse Eerste Minister Gordon Brown het aan die Wêreldgesondheidsorganisasie en wêreldleiers van die 30 rykste lande gesê hulle moet die wêreldbevolking help inent. Hy sê 90 persent van die wêreldbevolking kan maklik ingeënt word, met die fokus op gesondheidswerkers en ouer mense.