Namibiese Adjunkminister van Gesondheid tevrede met inentingsveldtogMay 2, 2021
Die Namibiese Adjunkminister van Gesondhied Dr Ester Muinjangue sê
die inentingsveldtog vorder goed en twee gevalle van newe-effekte wat aangemeld was,
was baie lig. Sy het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.