Namibië se skuldvlakke te hoogMay 2, 2021

Die Goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab sê die land se
skuldvlakke is te hoog om volhoubaar te wees. Hy sê die regering bestee steeds meer
as wat hy verdien. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad sê die skuldvlakke moet
verlaag word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *