Psemas-verkryging in die soekligApril 29, 2021

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal verkryging by die openbare mediese fonds Psemas evalueer. Die fonds het onlangs gebuk gegaan onder talle aantygings van korrupsie en wanbestuur. Frederico Links van die instituut, wat volgende week die hersiening aanbied, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *