Goedkoper avo’s in die vooruitsig?April 29, 2021

Suid-Afrika berei hom voor vir ‘n toename in avokado-uitvoere. Dié seisoen sal 66 ton avokado’s uitgevoer word, vergeleke met verlede seisoen se 60 ton. Die inligting is bekend gemaak tydens ‘n aanlyn seminaar deur die Uitvoerende Hoof van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Subtropiese Produsente, Derek Donkin. Volgens Donkin word tussen 45 en 50 persent van Suid-Afrika se avokado’s uitgevoer. Hy sê daar is vanjaar ook goeie nuus vir verbruikers:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *