Alkohol: verkoop so dat mense steeds tuis kan wees om 22:00April 29, 2021

Die Namibiese Minister van Justisie Yvonne Dausab het vanmiddag meer duidelikheid gegee oor die verkoop van alkohol met die aandklokreël wat om 10-uur saans inskop.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *