Vergadering met ministerie het goed afgeloop – NBC personeelApril 28, 2021

Die werknemers van die NBC sê die vergadering wat met die Minister van Inligting Peya Mushelenga vandag gehou is, was baie suksesvol. Die groep is tans besig om te vergader met die bestuur van die korporasie. Ihana Mbaha, ‘n werknemer by die korporasie en skakel tussen die vakband Napwu en die NBC se werknemers…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *