Presidensie vaar uit teen die mediaApril 28, 2021

Die Namibiese Presidensie het ‘n sterk bewoorde persverklaring uitgereik en gesê die media in die land is bevooroordeeld en sensor feite. Hy het gereageer op berigte in dagblaaie oor sy besoek aan die noordooste van die land. Yanna Smith het meer.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *