ANC-prosesse beskerm vryheid meen RamaphosaApril 28, 2021

President Cyril Ramaphosa het die ANC se ontplooiingsprosesse verdedig. Hy sê dis opgestel om die vryheidsbeweging se doelwitte te bereik in die strewe na ‘n nie-rassige en nie-seksistiese Suid-Afrika. Ramaphosa getuig voor die staatskapingskommissie in sy hoedanigheid as die ANC se president. Hy sê die party se ontplooiingskomitee het streng riglyne wat gemik is op die verbetering van die samelewing:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *