WGO sal Vrydag Moderna entstof hersienApril 26, 2021
Die Wêreldgesondheidsorganisasie sal die Moderna entstof op 30 April hersien vir moontlike noodgebruik. Die Woordvoerder van die WGO Christian Lindmeier sê ‘n besluit sal 3 tot 4 dae daarna bekend gemaak word. Die Moderna entstof is die vierde entstof wat deur die WGO hersien word.