Geingob se besoek het baie goed afgeloopApril 26, 2021
President Hage Geingob se besoek aan Kavango Oos oor die naweek het goed afgeloop en hy is hartlik deur inwoners van die streek verwelkom. Geingob het, onder andere, die party se 61ste verjaarsdag in Rundu herdenk. Die Sekretaris-Generaal van die party Sophia Shangingwa…