Sprinkane: weermag sal ingeroep wordApril 21, 2021
Die Namibiese Ministerie van Landbou sê daar word tans oorweeg om lede van die weermag in die Zambezi-streek in te roep om die sprinkaanplaag wat op die oomblik in die 4 sogenaamde O-streke woed, te help beheer. Simon Nghipandulwa van die ministerie is tans in die noorde….