Namdia skenk aan vlugtelinge, HimbasApril 20, 2021
Die Namdia-stigting sal 10 metrieke ton se voedsel aan droogtegeteisterde gemeenskappe sowel as aan Angolese vlugtelinge oorhandig. Die besending het pas Windhoek verlaat. Namdia se Skakelbeampte Beverly Coussement het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat…