Gesondheid kyk na naweek-inentingsApril 19, 2021

Daar is klagtes deur lede van die publiek dat inenting teen Covid nie oor naweke plaasvind nie. Dit verhoed talle persone, wat nie in die week af kan kry nie, om hulle spuite te ontvang. Volgens die Uitvoerende Direkteur in die Namibiese Ministerie van Gesondheid, Ben Nangombe, is dit ‘n belangrike kwessie wat aangespreek moet word.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *