‘In Soedan, bid ons’April 17, 2021
Kosmos 94.1 Nuus het met Minette van der Bijl, ‘n Namibiese onderwyseres wat in Soedan woon en werk gepraat oor die realiteit in daardie land tydens die Covid-19 pandemie en met die sukkelende ekonomie. Soedan het onlangs groot onluste gehad en ervaar op die oomblik baie uitdagings.