Nuwe aandele vir swart beleggers by SAB

Die Suid-Afrikaanse Brouerye sê hy sal ‘n nuwe Breë-basis Swart Ekonomiese Bemagtiging-skema begin wat swart beleggers die geleentheid bied om te belê in die alkoholbedryf. Die SAB sê die Zenzele Kabili-skema is meer as 5,4 miljard Namibiese doller werd en sal die huidige Zenzele-aandeleskema vervang wat duisende BBSEB-beleggers bevoordeel het. SAB se Maatskappy Sekretaris, Duncan Pask, sê dit sal in Mei in werking wees:

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *