Verwagtinge oor StaatsredeApril 13, 2021
President Hage Geingob sal Donderdag middag om half-3 sy Staatsrede lewer. Die Nasionale Vergadering het die aankondiging gemaak. Die plaaslike Politieke Analis Dr Ndumba Kamwanyah het sy verwagtinge so verwoord.