En nou is dit tyd vir die winterApril 12, 2021
Die somerreën is verby en die winter is op pad. Maar, daar is steeds goeie nuus omdat dit wil voorkom asof volgende jaar ook ‘n goeie seisoen kan oplewer. Johan van den Berg, ‘n onafhanklike Meteoroloog in Suid-Afrika…