Damme lyk goed, Hardap verloor weer 1,9m kubiekApril 12, 2021
Waterbronne in die sentrale gebied is tans op 91,3 persent en die stand van die sentrale damme lyk baie positief. Yanna Smith het die besonderhede oor die jongste dam bulletin soos verskaf deur NamWater….