Blade-hulle gekant teen parool vir WalusApril 12, 2021
Die Hoofsekretaris van die SAKP in Suid-Afrika, Blade Nzimande, sê hulle is steeds sterk gekant teen die vrylating van die veroordeelde moordenaar, Janusz Walus, en geëis dat die waarheid agter Chris Hani se sluipmoord ontbloot moet word: