Mosambiek: so lyk die pad vorentoeApril 9, 2021
Die Namibiese Minister van Internasionale Betrekkinge Netumbo Nandi Ndaitwah het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat oor die pad vorentoe na die Troika-beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Die Troika het noodsamesprekings oor Mosambiek gevoer.