Eskom prysstyging sal plaaslik pryse opwaarts stoot

Die 15 persent verhoging wat deur Eskom in Suid-Afrika bekom is sal ook ‘n wesenlike impak op Namibië hê. Die buurland se Nasionale Energiereguleerder het vroeër ingestem tot Eskom se versoek vir ‘n verhoging van meer as 15 persent. Dit sal die kragvoorsiener in staat stel om nagenoeg 10 miljard Namibiese doller van kraggebruikers, wat Namibië insluit, te verhaal. Ted Blom ‘n Energie Kenner in die buurland het dit so uiteengesit

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *