Passasier-syfers is belowendApril 6, 2021
Die Namibiese Lughawens Maatskappy sê die syfers van reisigers is belowend en dat die Paasnaweek ook goed vertoon het. Volgens die maatskappy se Woordvoerder Dan Kamati, is hulle positief oor ‘n toenemende hoeveelheid passasiers.