Goeie naweek aan die kusApril 6, 2021

Die afgelope Paasnaweek was volgens berigte aansienlik besiger aan die kus as verlede jaar. Volgens Aubrey Oosthuizen van die Wes-Kus Veiligheids Inisiatief was daar ook minder motorongelukke.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *