18 jaar om titelakte te bekom

‘n Boer van Limpopo het na 18 jaar uiteindelik daarin geslaag om sy plaas op sy naam te laat oordra. David Rakgase is in 2002 ingevolge die Grond-herverspreiding vir Landbou-ontwikkelingsprogram die keuse gegee om Nooitgedacht te koop, maar die regering het daarna kop uitgetrek. Die DA Parlementslid Annette Steyn sê die koop-ooreenkoms is eers onderteken nadat die Hooggeregshof in 2019 in Rakgase se guns beslis het: