16 miljoen kinders in Afrika agter met inentings

Meer as 16 miljoen kinders in Afrika loop die risiko om masels op te doen. Sedert inentings vir die siekte gedoen is het die sterftesyfer skerp gedaal. In 1980 het 2,6 miljoen kinders gesterf as gevolg van masels en teen 2014, het die syfer gedaal na 73 000. Covid het vertragings in die inentingsprogram teen masels, veroorsaak, veral op die vasteland. Die Wêreldgesondheidsorganisase se Afrika-streek Verteenwoordiger Matshidiso Moeti…