147 massa-skietvoorvalle sedert Januarie in VSA

Die polisie in Austin, Texas, soek na ‘n man wat vermoedelik gister drie mense in ‘n woonstelkompleks in die stad doodgeskiet het. Die verdagte is ‘n gewese speurder van die Travis-polisiekantoor wat in Junie verlede jaar van die seksuele aanranding van ‘n kind aangekla is. Minstens 147 massa-skietvoorvalle is sedert die begin van die jaar in Amerika aangemeld. Die Assisent-Hoof van die polisie in Austin, Joe Chacon, sê hulle is bekommerd dat die verdagte iemand gyselaar mag neem of iewers skuil: