1 000 werklose dokters in SA maar 100 Kubaanse dokters werk

Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging-vakbond het kennis geneem dat ongeveer 100 Kubaanse dokters in Suid-Afrika werk, ondanks meer as ‘n 1 000 gekwalifiseerde plaaslike dokters wat werkloos is. Die minister van gesondheid, Joe Phaahla, het gesê dat Kubaanse dokters in landelike gebiede dien met gespesialiseerde vaardighede en dis waarom plaaslike dokters dit nie kan doen nie. Die vakbond se woordvoerder, Cedric Sihlangu, sê om die krisis van werklose dokters op te los vereis dringendheid en politieke wil: