Zuma praat nonsens, kommissie is onpartydig

Die Onafhanklike Verkiesingskommissie sê hy verwerp oudpresident Jacob Zuma se bewerings dat hy partydig is vir die ANC. Zuma het die kommissie vroeër beskuldig dat hy die ANC begunstig en dat sommige OVK-amptenare omgekoop kan word om die kommissie se stelsel te omseil. Janet Love van die kommissie het politieke partye aangemoedig om saam met hulle te werk om vrye en regverdige verkiesings te verseker: