Zuma is siek, sê sy stigtingDecember 19, 2021

Die Jacob Zuma-stigting sê die Noord Gautengse Hooggeregshof in Pretoria het fouteer met sy beslissing dat Zuma se mediese parool onwettig was. ‘n Aansoek vir verlof tot appèl sal Dinsdag aangehoor word. Die woordvoerder van die stigting, Mzwanele Mayi, sê Zuma is oud, en siek, en die regter sal so ingelig word…

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *