Zim-regering wil nie-regeringsorganisasies beheer

Die Zanu-PF regering in Zimbabwe poog op die oomblik om nuwe wetgewing, bekend as die PVO-wetsontwerp, deur die parlement te kry. Die wetsontwerp gee die regering beheer oor nie-regeringsorganisasies sowel as burgerlike samelewing groepe. Daar is groot kommer dat talle werknemers in die sektor sal bedank wat tot verdere werksverliese kan lei. Kosmos 94.1 Nuus het met Eddie Cross, ‘n Zimbabwiese ekonoom gepraat…