Zaporizhzhia moet beveilig word – kenner

‘n Navorser by die Britse Rusi verdedigingsdinkskrum, Ed Arnold, sê die internasionale gemeenskap se fokus is op die stabilisering van die Zaporizhzhia-kernaanleg is die hoofdoel van die besoek deur die atomiese-energie-agentskap. Volgens berigte sal die agentskap in die komende dae die aanleg besoek.