Yorkshire Krieket in die nuus oor sy bestuursbesluit

Die uitvoerende hoof van Yorkshire Krieket, Stephen Vaughan, het die besluit verdedig om die omstrede konsortium onder leiding van Colin Graves toe te laat om die klub oor te neem in die lig van sy benarde finansiële posisie. Die klub is tydens Graves se vorige termyn as voorsitter by Yorkshire van 2012 tot 2015 beboet omdat hy nie teen die sistemiese gebruik van diskriminerende of rassistiese taal opgetree het nie. Vaughan het aan die BBC gesê uit meer as 350 moontlike beleggers was Graves-hulle se aanbod die enigste haalbare opsie: