Wysigings aan strafregstelsel wys Lamola is desperaat

Die Vryheidsfront Plus het kritiek gelewer oor die onlangse voorstel van die buurland se minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, om die strafregstelsel deeglik te hersien. Hy beskryf dit as ‘n desperate stap deur die ANC-regering om politieke oorlewing te verseker. ʼn Woordvoerder van die VF Plus, Jaco Mulder, sê die strafregstelsel worstel met uitdagings soos toenemende misdaad, swak bestuur en ontoereikende vermoë: