Wysigings aan kieswet steeds in die nuus
Die Verkiesingswysigingswet in die Staatskoerant gepubliseer, en laat staatsamptenare en lede van plaaslike rade toe om vir die Nasionale Vergadering te staan en setels in die Nasionale Vergadering te beklee. Die wysiging gee ook aan staatsamptenare verlof om veldtogte te voer en laat diegene van 55 jaar of ouer toe om uit hul posisies te tree om politieke loopbane te volg. Die wysiging stel lede van die weermag, polisie en intelligensiedienste vry van sekere van die wet se bepalings. Senior regsbeampte by die Verkiesingskommissie van Namibië, Alpheus Haufiku, verduidelik meer oor die bepalings wanneer staatsamptenare verkies word.