Wynland-brande onder beheer, na 10 dae

Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se Branddienste en helpers het beduidende vordering gemaak en alle brandlyne is nou onder beheer. Spanne bly bedag vir moontlike opvlammings in die warm weer, en gaan voort om op te ruim. ‘n Woordvoerder, Anesca Roodt, skryf die welslae toe aan samewerking wat die deurslag gegee het om die brande die afgelope tien dae te bestuur: