WVP bespreek maatreëls om honger, armoede aan te spreek

In ‘n bespreking oor Namibië se ergste droogte in ‘n eeu, het die Wêreldvoedselprogram Namibië se landbestuurder Tiwonge Machiwenyika gepraat oor die verskeie uitdagings, insluitend honger, en die oplossings wat ontwikkel word om voedselonsekerheid aan te pak, uitgelig. Ondanks voortdurende uitdagings in die landbousektor en wydverspreide armoede, het Machiwenyika beklemtoon dat maatreëls bespreek word en binnekort in werking gestel sal word om kwessies aan te spreek.