Winter in die Oekraïne: Burgers moet maar self sien kom klaar

Oekraïnse burgers wat teruggekeer het na gebiede wat hulle weermag onlangs weer teruggewen het van Russiese magte. Maar hoe gemaak met die erge koue toestande wat nader kruip. Infrastruktuur is verwoes en daar is nie genoeg skuiling of basiese dienste wat krag insluit, nie. Wat maak ‘n regering in so geval. Volgens die Suid-Afrikaanse weermag-kenner Helmoed Heitman, sal gemeenskappe maar self oor die weg moet kom.