Winter het sy opgwagting in die Suide gemaakJuly 6, 2021

Boere in die suide van Namibië ervaar nou die erge koue weerstoestande. Volgens Dolf de Wet Junior van die plaas Michberg by Grünau is die winter uiteindelik in sy volle glorie hier. Hy sê ryp kom reeds in die oggende voor.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *