Windhoek doen sy bes om stadion op te knap

Reaksie word ontvang op die vriendelike wedstryd wat vanmiddag by die Sam Nujoma stadion in die hoofstad tussen die Brave Gladiators and Angola plaasvind. Die stadion was volgens berigte gesluit vir alle internasionale wedstryde na Fifa die opdrag gegee het dat dit op internasionale standaard gebring moet word. Freddy Mwiya, die Hoof Administrateur van die Namibiese Sport Kommissie het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.