William bring hulde aan sy pa, Charles

Die kroning van koning Charles III het die nuustoneel die naweek oorheers en is afgesluit met ‘n reuse-opelugkonsert met talle kunstenaars wat opgetree het, insluitent supersterre soos Lionel Richie, ‘n persoonlike vriend van die koning. Die prins van Wallis, William het die skare toegespreek.

Hy sê sy pa was ‘n kampvegter vir die omgewing voor dit ‘n algemene ding was.