Wildstropery in Namibië neem afJuly 19, 2021
Namibiese wildmisdadigers is besig om die aftog te blaas. Volgens die Namibiese omgewingsministerie wat die bewaarder van Namibiese wildlewe is, het wildmisdaad soos stropery afgeneem. Omgewingsminister Pohamba Shifeta, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê wildstropers word vasgevat. Hy verskaf statistieke oor wildmisdaad.