Wie is so lief vir pannekoek?

In Tennessee word pannekoek-liefhebbers se drome waar in die Pannekoek-huis.

As jy in die huis instap van Eggo, meestal bekend vir hul wafels, bied die pannekoek-verblyf vir jou sagte pannekoekbeddens, poefs, en gaste kan die pannekoekbelaaide kelder-speletjieskamer geniet. Smul aan pannekoek terwyl jy die pragtige uitsig van die Great Smoky Mountains indrink.

Die hut is eksklusief beskikbaar vir die maand van Maart, kos absoluut niks en kan tot agt gaste akkomoddeer.

Sjoe, dis darem baie geel.