WGO-verdrag: Burgerlike vryhede sal arbitrêr opgeskort word
Dr. David Martin, die stigtersvoorsitter van M Cam Asset Management-maatskappy en ‘n patent-ouditkundige, sê dat as die pandemie-verdrag van die Wêreldgesondheidsorganisasie in Mei slaag, die WGO die mag sal hê om burgerlike vryhede op te skort – in die geval dat dit arbitrêr kan besluit om ‘n openbare gesondheidsnoodgeval te verklaar.
Daar is plaaslik ook teenstand teen Namibië se besluit om die verdrag te onderteken.